(021) 8866021 | 0833228753 | stidas.prim@wcgschools.gov.za
Skoolbesoek Van Ouers / Ander Belanghebbendes
Ons Agtergrond
DOEL EN RIGLYNE
Om Die Veiligheid Van Opvoeders En Leerders Te Verseker En Om Inbraak Op Die Werksaamhede Van Die Skool Te Beperk/Voorkom.
VOORSKRIFTE
* Alle Besoekers Móét By Die Sekretaresse Aanmeld En Die Besoekersregister Teken.
* Besoekers Moet Doel Van Besoek Vermeld.
* Slegs Die Prinsipaal Gee Toestemming Tot Besoeke.
* Onder Geen Omstandighede Mag Personeellede, Ongeag Hul Senioriteit, Reëlings Tref Vir Enige Besoeke / Byeenkomste By Die Skool Sonder Die Toestemming Van Die Prinsipaal Nie.
* Dit Geld Ook Vir Wanneer Die Prinsipaal Vir Kort Periodes Van Die Skool Weg Is.
PROSEDURES
* Besoeker/S Meld Aan By Sekretaresse
* Sekretaresse Stel Prinsipaal In Kennis Van Sodanige Besoeker/S
* Prinsipaal Weeg Voor-/Nadele Van Besoek Op Voordat Hy Toestemming Daartoe Verleen.
* Sekretaresse Reik ‘N Toestemmingskaartjie Aan Besoeker/S Uit Indien Dit Gemagtig Is.
* Geen Fietse Sal Op Die Skoolterrein Toegelaat Word Nie.
GEVOLGE
Ongemagtigde Persone Sal Gevra Word Om Die Perseel Onmiddellik Te Verlaat, Of Die Hulp Van Die Polisie
Sal Ingeroep Word.
B.J.Williams (Prinsipaal) R.Geldenhuys ( Voorsitter: SBL)
