RESPEK VIR ANDER SE GELOWE
Godsdiens En Waardes Vorm Deel Van Ons Kurrikulum
30 Minute Twee Keer Per Week.
Word Op Die Rooster Aangedui.
Dit Maak Kinders Rustig Om Die Dag Te Begin.
Kinders Doen Aktiwiteite En Ontvang ‘N Rapport Aan Die Einde Van `N Kwartaal.
Word Ook By Lewensoriëntering Geïntegreer.