Algemeen:
1.Die Skooldag Begin Om 08:00 En Dit Word Verwag Dat Leerders Al 7h45 Binne Die Skoolgronde Sal Wees.
2.Geen Leerder Mag Die Skoolgrond Verlaat As Hy/Sy Nie Toestemming Daartoe Het Nie.
- Ouers Moet Toestemming Vra Indien Hul Kinders Die Skool Vroe Ër Moet Verlaat As Die Vasgestelde Skooltye.