ALGEMEEN

Algemeen:

1.Die Skooldag Begin Om 08:00 En Dit Word Verwag Dat Leerders Al 7h45 Binne Die Skoolgronde Sal Wees.

  2.Geen Leerder Mag Die Skoolgrond Verlaat As Hy/Sy Nie Toestemming Daartoe Het Nie.

  1. Ouers Moet Toestemming Vra Indien Hul Kinders Die Skool Vroe Ër Moet Verlaat As Die Vasgestelde Skooltye.

SKOOLUNIFORM:

 

DOGTERS: SOMER

SEUNS

 

 

Geruite Romp Swart En Wit

Vaal Broek (Kort)

Wit Sokkies

Wit Hemp

Swart Skoene

Vaal Sokkies

Linte: Donkerblou/Swart/Wit

Swart Skoene

 

Winter: St.Idas Sweetpak:Langmou Wit Hemp En Lang Vaal Broek.

  OEFEN DRAG:

  Swart Kort Broek

  Wit Gholf Hemp

  Swart Sonhoed

  Skoolsweetpakke Met Skoolskoene Mag Gedra Word Gedurende Die 2de En 3de Kwartaal.Swart Lang Kouse Vir Dogters.

   JUWELIERSWARE : Slegs Horlosies En In Die Geval Van Dogters Studs In Die Ore.

  ALGEMENE VOORKOMS: Hare Moet Ter Alle Tye Kort En Netjies Wees Met Natuurlike Haarkleur.Naels Moet Kort Gehou Word En Geen Naelpolitoer Word Toegelaat Nie. Daar Sal Nie Gediskrimineer Word Veral T.O.V.`N Kind Se Haarstyl Nie. Solank Dit Toelaatbaar Is Binne Die Skool Se Beleid En Beginsels. Voorkoms Is Belangrik,Maar Die Innerlike Kind Ewe Belangrik.

 

GEEN SELFOON WORD TOEGELAAT OP DIE SKOOLGROND NIE…